Lede Aansoek/Inligting

Registrasie Vorm
Hoedanigheid van persoon op eiendom/woning/eenheid in Hartenbos
Naam
Naam
Naam
Van
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan met Regsake
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan met Finansieële Bestuur
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan in die Sake Sektor
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan by die Opskamer
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan by Promosies
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan by Maatskaplik
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan by Admin
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan by Fondsinsameling
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan by Opvoedkunde
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan by Opleiding/ vaardighede
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan by Sosiale Funksies
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan by Plek van Veilige Bestuur
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan as Toesighouer en koördineerder
Dui u betrokkenheid/ bereidwilligheid aan by Senior-burger projekte
Kan u ‘n geldelike bydrae maak per maand per debietorder
Besonderhede van Huisgesin wat op komunikasiegroep bygevoeg moet word:
Besonderhede van Huisgesin wat op komunikasiegroep bygevoeg moet word:
Lid 1 Epos
Lid 1 Kontaknommer
Lid 2 Epos
Lid 2 Kontaknommer
Lid 3 Epos
Lid 3 Kontaknommer
Lid 4 Epos
Lid 4 Kontaknommer
Lid 5 Epos
Lid 5 Kontaknommer
Lid 6 Epos
Lid 6 Kontaknommer
Hiermee gee ek toestemming dat my inligting op ‘n HGVF privaat en 128bit veilige databasis gestoor word vir toekomstige privaat kommunikasie met ons lede
Ek onderneem om my te onderwerp aan die Grondwet, Reëls en Regulasies van die Hartenbos GVF en dat ek myself sal vergewis van aanpassings, en veranderinge daaraan soos wat van tyd tot tyd aangebring mag word. Alle kennisgewings aan my epos adres (of skriftelik gewysigde adresse) sal as wettig beskou word. Ek onderneem verder om die Hartenbos Gemeenskap Veiligheids Forum skriftelik kennis te gee indien ek my lidmaatskap wil beëindig.

LEDEGELD (JAARLIKS VOORUITBETAALBAAR of PER MAAND), IS SOOS VOLG VASGESTEL, maar mag aangepas word deur ‘n Algemene Jaarvergadering en moet opbetaal wees voor of op 31 Oktober:
  • Ledegelde beloop R600 per jaar of R50 per maand.
  • Ledegelde kan kontant by die tesourier inbetaal word of per debiet order of per elektroniese oorplasing:


Rekening Houer: CSF Hartenbos
Bank: Eerste Nationale Bank (FNB)
Rekening tipe: Lopende Rekening
Rekening nommer: 6249 7937 535

Scroll to Top